A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.94 (03.12.25) - (Afr.) - Ondersoek jouself, of jy in die geloof is


Listen Later

Ondersoek julself of julle in die geloof is; stel julself op die proef. Of is julle nie seker van julself dat Jesus Christus in julle is nie—as julle ten minste nie verwerplik is nie! 
(2 Kor. 13:5 Afrikaans OV)

Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het. 
(Gal. 2:20 Afrikaans OV)

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcastBy tiaan gildenhuys