
Sign up to save your podcasts
Or


HERE, leer my die weg van u insettinge, sodat ek dit tot die einde toe kan bewaar. Gee my verstand, dat ek u wet kan bewaar, ja, dit kan onderhou van ganser harte. Laat my wandel op die pad van u gebooie, want daarin het ek ‘n behae.
(Ps. 119:33-35 Afrikaans OV)
By tiaan gildenhuysHERE, leer my die weg van u insettinge, sodat ek dit tot die einde toe kan bewaar. Gee my verstand, dat ek u wet kan bewaar, ja, dit kan onderhou van ganser harte. Laat my wandel op die pad van u gebooie, want daarin het ek ‘n behae.
(Ps. 119:33-35 Afrikaans OV)