Almal het op 'n stadium hulle eerste tree gegee. In die episode gee Christiaan en Roedolph hulle eerste tree in die podcast bedryf. Hulle gesels lukraak oor 'n paar dinge wat hulle op Reddit sien.