Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die Bier Uur Podcast! Waar Roedolph en Christiaan jou ore brei met smaaklike geselskap en vuil grappe, in JOU taal!... more
FAQs about Die Bier Uur:How many episodes does Die Bier Uur have?The podcast currently has 34 episodes available.
May 01, 2023Episode 32 - En nou's dit een jaar laterIn die episode drink Roedolph en Christiaan 'n paar Devil's Peak Lagers. Hulle gesels oor die wat die afgelope jaar gebeur het en oor die toekoms van die bier uur....more51minPlay
April 20, 2022Episode 420 - Die Hoog UurIn die episode drink Roedolph en Christiaan niks nie, maar raak so effens hoog. Hulle gesels oor die Oscars, Elon Musk wat twitter probeer koop en watse goeie flims daar is om te kyk as jy hoog is....more42minPlay
August 16, 2021Episode 30 - Die Oh-limpiese speleIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Devil's Peak Lager. Hulle gesels met spesiale gas Jaco oor die space race tussen Jeff Bezos en Richard Branson , Olimpiese Spele en oor die nuwe Steam Deck....more53minPlay
March 23, 2021Episode 29 - Met Schalk BezuidenhoutIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Windhoek Draught. Hulle gesels met die Afrikaanse komediant Schalk Bezuidenhout....more1h 35minPlay
March 15, 2021Radio Sonder Mense - Episode 1Radio Sonder Mense is 'n kortverhaal storie oor 'n fiktiewe klein dorpie net so 15 ure buite die Kaap....more7minPlay
March 15, 2021Episode 28 - BierVisionIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Striped Horse en 'n Erdinger. Hulle gesels oor F1 wat terug is, WandaVision en oor space....more53minPlay
December 31, 2020Episode 27 - Nuwe Jaars EpisodeIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Black Label. Hulle gesels oor die nuwe verbot op drank, Cyberpunk 2077 en Formula 1....more45minPlay
November 16, 2020Episode 26 - SkaakmatIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Black Label. Hulle gesels oor The Queen's Gambit, sosiale media en tuis gemaakte bier....more49minPlay
November 09, 2020Episode 25 - Snor my nouIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Black Label. Hulle gesels oor Movember, die Amerikaanse verkiesing en oor die nuwe System of a Down liedjies....more59minPlay
November 02, 2020Episode 24 - Ons is terug!In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Jack Black's Atlantic Weiss. Hulle gesels oor wat hulle in die tyd gedoen het tussen episodes, Formula 1 en Radio Sonder Mense....more45minPlay
FAQs about Die Bier Uur:How many episodes does Die Bier Uur have?The podcast currently has 34 episodes available.