Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die Bier Uur Podcast! Waar Roedolph en Christiaan jou ore brei met smaaklike geselskap en vuil grappe, in JOU taal!... more
FAQs about Die Bier Uur:How many episodes does Die Bier Uur have?The podcast currently has 34 episodes available.
June 17, 2020Episode 23 - Waantoe? Maan toe!In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Tafel Lager. Hulle gesels oor Space X en NASA, Elon Musk se kind se naam en Mark Zuckerburg ....more28minPlay
June 08, 2020Episode 22 - Hello daar!In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Windhoek Draught. Hulle gesels oor wat hulle gemaak het gedurende lockdown en die police brutality/black lives matter betogings....more27minPlay
March 18, 2020Episode 21 - Die Man van Japan - Deel 2In die episode gesels Roedolph en Christiaan met die man van Japan, Phillo van der Hoogt!...more55minPlay
March 09, 2020Episode 20 - Die Man van Japan - Deel 1In Episode 20 Chat Christiaan & Roedolph met die Man Van Japan! Phillo Van der Hoogt!...more46minPlay
March 02, 2020Episode 19 - Kanselleer KultuurIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Jack Black's Brewers Lager. Hulle gesels oor die coronavirus, die me too beweging en kanselleer kultuur....more34minPlay
February 24, 2020Episode 18 - Die Brand UurIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Bitburger Premium Pils. Hulle gesels oor baie warm brandrissie, Parasite by die Oscars en die nuwe Batman met Robert Patterson....more37minPlay
February 10, 2020Episode 17 - Die Terapie UurIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Windhoek Draught. Hulle gesels oor die coronavirus, Bojack Horseman en mental health....more40minPlay
February 03, 2020Episode 16 - Ft. Emile HayIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Devil's Peak First Light Golden Ale. Hulle gesels met Emile Hay oor musiek, cover bands en noot vir noot....more58minPlay
January 27, 2020Episode 15 - Ons Het Die Corona Bier VirusIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Buffelsfontein Lager. Hulle gesels oor UFC 246 - McGregor vs Cerrone, die coronavirus en Don't Fuck With Cats....more45minPlay
January 20, 2020Episode 14 - Bietjie Wyn Vir Die PynIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Swagga Breweries African Porter. Hulle gesels oor UFC 246 - McGregor vs Cerrone, rëen in Australië en mense wat eienaardige dinge doen....more44minPlay
FAQs about Die Bier Uur:How many episodes does Die Bier Uur have?The podcast currently has 34 episodes available.