Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die Bier Uur Podcast! Waar Roedolph en Christiaan jou ore brei met smaaklike geselskap en vuil grappe, in JOU taal!... more
FAQs about Die Bier Uur:How many episodes does Die Bier Uur have?The podcast currently has 34 episodes available.
February 24, 2019Episode 3 - Hoe slim is jy as jy drink?In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n ou staatmaker met die naam Black Label en 'n Guinness. Hulle gesels oor die Mars Opportunity, F1, Aladdin en wat jou drink IK is onder andere....more37minPlay
February 05, 2019Episode 2 - Die Tweede EpisodeUiteindelik episode 2! Julle het lank gewag en ons het lank gevat, maar hy is nou hier! In die episode drink Roedolph en Christiaan 3 craft biere en gesels oor Trump, 3d gedrukte gips, mense met baie geld, slegte haarsnye en ’n bloed maan onder andere....more53minPlay
January 06, 2019Episode 1 - Bier my nou!Roedolph en Christiaan gesels met verras gas Jaun-Kyle oor die aantal geslagte, Harry Potter, die ruimte, bier, Jack Black, kopiereg en nog vele meer!...more53minPlay
December 03, 2018Episode 0 - Die eerste treeAlmal het op 'n stadium hulle eerste tree gegee. In die episode gee Christiaan en Roedolph hulle eerste tree in die podcast bedryf. Hulle gesels lukraak oor 'n paar dinge wat hulle op Reddit sien....more20minPlay
FAQs about Die Bier Uur:How many episodes does Die Bier Uur have?The podcast currently has 34 episodes available.