Uiteindelik episode 2! Julle het lank gewag en ons het lank gevat, maar hy is nou hier! In die episode drink Roedolph en Christiaan 3 craft biere en gesels oor Trump, 3d gedrukte gips, mense met baie geld, slegte haarsnye en ’n bloed maan onder andere.