Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die Bier Uur Podcast! Waar Roedolph en Christiaan jou ore brei met smaaklike geselskap en vuil grappe, in JOU taal!... more
FAQs about Die Bier Uur:How many episodes does Die Bier Uur have?The podcast currently has 34 episodes available.
January 13, 2020Episode 13 - 2020In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Fraser’s Folly Hoppy Lager. Hulle gesels oor 'n moontlike 3de wêreld oorlog, shows waarna hulle uitsien in die jaar en games wat in 2020 gaan uitkom....more42minPlay
November 04, 2019Episode 12 - Verban in ChinaIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n h"O"ps is for orange deur Karoo Craft Breweries/Kennel brewery en ‘n Soul Power deur Shields Indie Brewing Company. Hulle gesels oor Blizzard (#FreeHongKong), NBA en 'n stoute juffrou....more1h 12minPlay
October 22, 2019Episode 11 - AI.. Meer soos AaaiIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Maroela Bonecrusher en ‘n Canned Granade. Hulle gesels oor Spiderman (Disney vs Sony), Area 51 en Boston Dynamics....more41minPlay
September 30, 2019Episode 10 - Gars groei in GarsfonteinIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n And Union Steph Weiss en ‘n Buffelsfontein Lewer-Olie. Hulle gesels oor Tumblr wat verkoop is, Jeffrey Epstein conspiracies en 'n bietjie gaming nuus....more52minPlay
August 19, 2019Episode 9 - Is die episode 'n deepfake?In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Zwakala LIMPOPO LAGER en ‘n Drifter THE LEGEND LAGER. Hulle gesels met verras gas Betsie oor deepfakes, die Apollo 11 maanlanding en Avengers Endgame wat Avatar verby gevat het....more45minPlay
August 12, 2019Episode 8 - Die weiss uurIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n CBC Krystal Weiss en ‘n Erdinger Weiss. Hulle gesels oor die 2019 Capital Craft Bier Fees, Cyberpunk omstredenheid, R. Kelly en 'n hele klomp vreemde onderwerpe....more50minPlay
August 05, 2019Episode 7 - Meer soos BEE uurIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Mac-Mahon 2M en ‘n Saggy Stone Wit Bier. Hulle gesels met verras gas Sergio oor Game of Thrones, E3, Arnold Schwarzenegger, die eerste nude en 'n vrou wat haarself in geheueverlies in poef....more45minPlay
July 30, 2019Episode 6 - NostalgieIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Grolsch en ‘n Mad Giant Lager. Hulle gesels met spesiale gas Dillon oor allerhande dinge wat hulle kan onthou van hul kinderdae....more1h 7minPlay
April 18, 2019Episode 5 - As jy kak praat kon invoice by GoogleIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Mad Giant IPA en ‘n Fokof Lager. Hulle gesels oor sintetiese alkohol, 'n man vasgevang in 'n skip onder water, 'n man wat geld gesteel het by Facebook en Google en 'n paar nuwe flieks wat binnekort uit kom....more48minPlay
March 25, 2019Episode 4 – Vuiler as 'n strand voor #trashtagIn die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Camelthorn Weiss Bier en ‘n Redrock Firebird IPA. Hulle gesels oor die nuwe trend #Trashtag, 'n pad van plastiek, die momo chalange, 'n transvestiet stoeier, anti-vax, die flieks Free Solo en F1 - Drive to survive....more50minPlay
FAQs about Die Bier Uur:How many episodes does Die Bier Uur have?The podcast currently has 34 episodes available.