Die Bier Uur

Episode 13 - 2020


Listen Later

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Fraser’s Folly Hoppy Lager. Hulle gesels oor 'n moontlike 3de wêreld oorlog, shows waarna hulle uitsien in die jaar en games wat in 2020 gaan uitkom.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die Bier UurBy Christiaan van Niekerk en Roedolph Breet

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings