En In Ander Nuus

Episode 1: Een vir die Span


Listen Later

Hoe gemaak as die koerant se voorblad knap voor saktyd steeds nie 'n storie het nie en daar absoluut niks op die kampus aangaan nie? Grethe en Thomas wonder of dit eties sou wees om ’n ietsie kleins aan die brand te steek, maar Melissa het ’n skinderstorie gehoor wat die Nuwe Kampusweekblad se nuusdroogte kan oplos ... ás Jessica se swembad en, natuurlik, die bedreigde paddas nie alles in die wiele ry nie. Luister nou by underknees.com na die eerste aflewering van En In Ander Nuus.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

En In Ander NuusBy Maria Vos