Lam in Wolfsklere

Episode 10: Die lig aan die einde van die tonnel


Listen Later

Vir ’n oomblik sit Amie net na haar selfoon en staar. Toe sink dit in: Haar lewe is nie verby nie. Sy hoef nie vir ewig en altyd onder haar ouers se dak te woon nie. Sy hoef nie haar Nine West-skoene vir FitFlops te ruil nie. Sy is weer ’n praktiserende prokureur.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Lam in WolfsklereBy rrRADIO