Oopmond Podcast

Episode 10 - ft Pierre


Listen Later

Hi almal!
Dankie dat julle kom luister het!!
Ons het oor n paar snaakse goed gepraat soos ek wat bietjie nervous is vir somer want my guns raak te groot, nuwe werke, eks soortvan verslaaf aan conspiracy theories en oor tattoos!!
Hoop julle geniet dit!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Oopmond PodcastBy Oopmond Podcast