Oopmond Podcast

Oopmond Podcast

By Oopmond PodcastComedyMusic
Download on the App Store

Oopmond Podcast episodes

  • S2 Episode 2 - Eugene Koekemoer
    Welkom by nog n episode van die podcast!!
    Vandag word ons gejoin deur die ledgend homself, die "Vuil Hond" Eugene Koekemoer!!
    Ons praat oor die AF dae! sy nuwe planne vir die toekoms en miskien nog iets spesiaal wat oppad is .....
    Hoop julle geniet dit!
    36 min
  • S2 - Episode 1 - Pierre Henri & Duncan
    Welkom by die nuwe season van die podcast!
    Op vandag se episode praat ons oor Pierre Henri se besigheid Ohonetwo mushrooms en nuwe music waarmee hy besig is en Duncan hou ons op hoogte van wat met sy music aan gaan en nog baie meer!
    Hoop julle geniet dit!
    Subscribe asb orals!!
    41 min
  • Episode 60 - Duncan Potgieter
    Welkom by nog n episode!
    Duncan het ons kom join en ons het gepraat oor UFO’s, UFC en wat alles met hulle band ZEBRA aan die gang is en nog baie meer!
    Hoop julle geniet dit!
    Gaan subscribe en follow asb!
    40 min
  • Episode 59 - Henk Steyn
    Welkom by nog n episode van die podcast!
    Henk Steyn het ons kom join in die studio 📸
    Ons praat oor hoe hy begin het met fotografie, sy gunsteing en moeilikste shoots wat hy al moes doen.
    En nog klomp ander lekker goed!
    Hoop julle geniet dit!
    1 hr 4 min
  • Episode 58
    Welkom by nog n episode van die podcast!
    Op die episode praat ek oor my eerste jab wat ek gekry het!
    Ek praat bietjie oor die holiday season, en n paar current events wat aan gaan!
    Hoop julle geniet dit!
    40 min
  • Episode 57 - Babette Labuschagne
    Welkom by nog n episode van die podcast
    Op die episode praat ek en Babette oor haar nuwe music video “easy love”
    Ons praat bietjie oor hoe sy deal met alles na borskanker en nog klomp ander lekker goed!
    Hoop julle geniet dit!
    29 min
  • Episode 55 - Nicola Chemaly (ENG)
    Welkom by nog n episode van die podcast!
    Vandag het Nicola Chemaly in die studio kom kuier!
    Ons praat oor hoe sy haar skulls prepare vir haar art, Murals wat sy al gedoen het en tattoos!! Dan nog klomp ander lekker goed!!
    Was n lekker episode!!
    Hoop julle geniet dit!
    37 min
  • Episode 54 - Baas de Beer (AUDIO FIXED)
    Hi almal!!
    Welkom by nog 'n episode van die podcast!!
    Ek praat met die main bra Baas de Beer!!
    Ons praat oor hoe hy begin het in die local music scene, wat hy besig is om te beplan en nog baie ander lekker goed!!
    Hoop julle geniet dit!!
    57 min
  • Episode 53 - BIGGY
    Welkom by nog 'n episode!!
    Biggy het ons kom join!!
    Ons praat oor hoe alles begin het, wat alles nog kom en sy hele "journey" tot waar hy vandag is.
    Hoop julle geniet dit!!
    46 min
  • Episode 52 - France The Planet
    Welkom by nog n episode van die podcast
    Op die episode praat ek met Francios Myburgh (France the Planet)
    Ons praat oor hoe hy die show begin het, oor die musiek industry en nog klomp ander lekker goed!
    Francois vertel ons ook van sy idee om geld bymekaar te maak vir kinders wat minder bevooreg is!!
    Hoop julle geniet dit!!
    1 hr 6 min

About Oopmond Podcast

From the publisher's feed

Ek nooi mense op om oor verskillende topics te praat maar ons maak dit alyd fun!