Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Oopmond Podcast:How many episodes does Oopmond Podcast have?The podcast currently has 61 episodes available.
August 19, 2021Episode 51 - Let's talk automotiveWelkom by nog 'n episode van die podcast!!Op die episode praat ek met Fanie en Peter van die show: Let's talk automotive!!Ons praat oor hoe hulle die show begin het, bietjie nuwe goed wat in die automotive industry aangaan en nog klomp ander lekker goed!!Hoop julle geniet dit!!...more43minPlay
July 27, 2021Episode 50Welkom by nog n episode van die podcast! Ons is op Episode 50!!! Ons vang bietjie op en praat oor die 50ste episode en hoe vêr die podcast al gekom het!! Baie dankie vir almal wat luister!! Hoop julle geniet dit...more51minPlay
June 22, 2021Episode 49 - Peach Van PletzenOns word ge-join deur die Groot Hond homself!Ons praat oor die Moot, die nuwe video "I am not a ballie, I am a baller", live shows en oor BOKSOP en nog baie meer!Hoop julle geniet dit!...more1h 6minPlay
June 11, 2021Episode 48Welkom by nog 'n episode!!Op die episode praat ons oor die Logan Paul en Floyd fight!Die regte manier om toilet papier op te sit!Wat jy kan doen om telemarketers minder irriteerend te maak, en nog klomp ander goed!!Hoop julle geniet dit!!...more47minPlay
May 25, 2021Episode - 47Welkom by nog 'n episode!!Op die episode praat ons oor Canafair wat die naweek was!!Ons praat oor polygyny wat die nuwe "HOT" topic is in Suid Afrika!Voet foto's is die nuwe nudes en ander snaakse fetishes wat mense het!Hop julle geniet dit!!...more43minPlay
May 07, 2021Episode 46 - MayaWelkom by nog 'n episode van die podcast!Op die episode praat ons or die UFC, Logan Paul vs Floyd Mayweather en nog klomp ander lekker goed!Ons word ook gejoin deur Maya wat ons vertel van cosplay en om 'n female gamer te wees!!Hoop julle geniet dit!!...more55minPlay
April 29, 2021Episode 45Welkom by nog 'n episode!!Ons praat bietjie oor Nico wat by die gun range was, Merle wat begin brei het en haar muurbal toernament.Ons praat ook oor n paar current events en sosiale media "etiquette" en Merle vat ons terug na die dae va Myspace toe!!Hoop julle geniet dit...more59minPlay
April 21, 2021Episode 44Welkom by nog 'n episode van die podcast!!Op die episode praat ons oor DMX wat oorlede is, Russia se "hottest" man!Merle vat ons terug na die ou hatfield dae, en ons praat oor giftige slange!!Hoop julle geniet dit!...more42minPlay
April 12, 2021Episode 43Welkom by nog 'n episode!!Op die episode praat ons oor: lil Nas X se "satan" skoene, Bhad Bhabie se Onlyfans en Merle vat ons terug na ons jong dae toe met nostaliese lekkers en nog baie meer!Hoop julle geniet dit!Dankie vir die luister!!https://www.youtube.com/channel/UCfQq1GfcaQ_oAbwlFEE8izg...more49minPlay
April 01, 2021Episode 42 - Merle GeyerWekom by nog n episode!!Op die episode het Merle my in 2 kompetisies in gepraat!Ons praat oor my nuwe soundboard, paar current events en nog klom ander goed!Hoop julle geniet dit!!Dankie vir die luister!...more45minPlay
FAQs about Oopmond Podcast:How many episodes does Oopmond Podcast have?The podcast currently has 61 episodes available.