Welkom by nog 'n episode!!
Ons praat bietjie oor Nico wat by die gun range was, Merle wat begin brei het en haar muurbal toernament.
Ons praat ook oor n paar current events en sosiale media "etiquette" en Merle vat ons terug na die dae va Myspace toe!!
Hoop julle geniet dit