Oopmond Podcast

Oopmond Podcast

By Oopmond PodcastComedyMusic
Download on the App Store

Oopmond Podcast episodes

  • Episode 41
    Welkom by nog n episode!!
    Ek, Chamone en Jordan is in die studio!!
    Op die episode praat ons oor Russia se "popeye" wat sy arms moet fix, 3 mense wat n armed robbery gedoen het vir toilet papier!!
    Ons praat en speel bietjie van Joy Club Cassidy Cassidy se nuwe music video!
    Ons het ook n paar van julle vra geantwoord!!
    Hoop julle geiet dit!!
    56 min
  • Episode 40 - Merle Geyer
    Hi almal
    Welkom by nog n episode van die podcast!!
    Op die episode praat ons van Merle se muurbal kompeties waaraan sy deel neem, hoe moet n mens emoj's gebruik,Apple se nuwe oopvou foon en nog klomp ande lekker goed!!
    Hoop julle geniet dit!
    48 min
  • Episode 39 - Duncan Potgieter
    Welkom by nog n episode!!
    Op die episode praat ons van die matriek uitslae, bitcoin, en Daft Punk wat retire na 28 jaar!!
    Duncan praat van Zebra se nuwe musiek video wat hulle gaan release en nog baie meer!!
    Geniet dit!
    Dankie
    47 min
  • Episode 38 - Stephen Kosterman
    Hi almal
    Op vandag se episode het Stephen Kosterman vir my en Chamone in die studio kom kuier!!
    Ons het gepraat oor Bam wat weer begin uit "spiral", Sandton hotel wat A.I Robots gaan gebruik en nog klomp lekker goed!!
    Hoop julle geniet dit!!
    Dankie
    48 min
  • Episode 37
    Hi almal
    Ek, Connies en Charmone praat oor diere wat gebruik word om te spy, Lil Uzi Vert se stupid diamant kop inplant, gorilla glue girl, die hands free Nike skoene en nog klom ander goed!!
    Ek hoop julle geniet dit!!
    Dankie vir die luister!!
    45 min
  • Episode 37
    Hi almal
    Ek, Connies en Charmone praat oor diere wat gebruik word om te spy, Lil Uzi Vert se stupid diamant kop inplant, gorilla glue girl, die hands free Nike skoene en nog klom ander goed!!
    Ek hoop julle geniet dit!!
    Dankie vir die luister!!
    45 min
  • Episode 36
    Hi almal
    Op die episode van die podcast praat en en Jordan bietjie oor die nuwe setup waar ons record, die Bulle wat die finals gewen het en n hele paar ander lekker stories!!
    Hoop julle geniet dit!!
    Dankie
    46 min
  • Episode 35 (Swopcast) - Chamone Beere
    Hi almal
    Welkom by nog 'n episode van die podcast!!
    Ek en Chamone' praat oor hoekom ons podcasting like, hoe sy begin het en nog klomp ander goed!!
    Hoop julle geniet dit!!
    Gaan gee haar ook bietjie support!!
    Dankie!!
    1 hr 5 min
  • Epidsode 33 - Connies
    Hi almal
    Welkom by nog n' episode van die podcast.
    Op hierdie episode praat ons oor wat lead singers dink op stage, watse tiepe masker persoon ons is en nogklomp ander lekker goed!!!
    Ek hoop julle geniet dit!
    1 hr 3 min
  • Episode 32 - Deon Joubert
    Hi almal!!
    Welkom by nog n episode van die podcast!!
    Ek en Deon het gepraat oor die UFC en toe oor ou tydse “trends” wat ons gevolg het toe ons jonk was en hoe vertraag dit eintlik was!!
    Die is ongelukkig net n audio episode, het bietjie tegniese problem gehad!!
    Hoop julle geniet dit!
    Subscribe asb orals en gee ‘n share ook asb!
    1 hr 4 min

About Oopmond Podcast

From the publisher's feed

Ek nooi mense op om oor verskillende topics te praat maar ons maak dit alyd fun!