Oopmond Podcast

Episode 40 - Merle Geyer


Listen Later

Hi almal
Welkom by nog n episode van die podcast!!
Op die episode praat ons van Merle se muurbal kompeties waaraan sy deel neem, hoe moet n mens emoj's gebruik,Apple se nuwe oopvou foon en nog klomp ande lekker goed!!
Hoop julle geniet dit!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Oopmond PodcastBy Oopmond Podcast