Hey almal!!
Welkom by die eerste episode van 2020!!
Ons het gepraat oor al die behind the scenes van die music video en n paar ander tos!
Was n moer lekker episode gewees! Ek love die ouens en gaan kyk asb hulle music video in die link hier onder!
https://www.youtube.com/watch?v=i8Ti30l4dKM
Dankie vir al julle support!
Kom ons maak 2020 ons almal se jaar!!