Oopmond Podcast

Episode 23 - Robert Pereira


Listen Later

Hey almal
Welkom by nog 'n episode van die podcast
Ek hoop julle almal is veilig deur die weird tyd waardeur ons gaan!!
Op die episode praat ek met een van die main manne van festivals!! Ons het gepraat oor Ramfest en hoe hy in die festival game in gekom het!
Was 'n lekker chat gewees!
Hoop julle geniet dit so baie soos ek het!!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Oopmond PodcastBy Oopmond Podcast