Dag se almal!!
Welkom by nog n episode van Oopmond Podcast!!
Ek praat met die mense van Befok Caps! Ons het gepraat oor hoe hulle begin het en wat hulle planne is vir die jaar!!
Was 'n moer fun episode gewees!!
Hoop julle geniet dit!!
Gaan follow hulle op:
Facebook - Befok Caps
Instagram- Befok Caps