Oopmond Podcast

Oopmond Podcast

By Oopmond PodcastComedyMusic
Download on the App Store

Oopmond Podcast episodes

  • Episode 31 - Deon Joubert
    Hey almal!
    Welkom by nog ‘n episode van die podcast.
    Ek en Deon praat oor UFO’s, skool dae, Tiger King en nog klomp ander dinge.Was ‘n moer lekker episode gewees. Maak seker om Poeselig te gaan volg op alle social media platforms.
    Dankie vir die luister! Gaan subscribe op Youtube en al die ander platforms.
    Geniet hom!
    Intro: Sesling – Witberge
    1 hr 29 min
  • Nico & Kyle show - 2
    Hi almal
    Welkom by nog n Episode van die Nico en Kyle show!
    Op die episode praat ek en Kyle oor kar parte, vis tanks n nog klomp ander goed!
    Hoop julle geniet dit!
    39 min
  • Nico & Kyle show - 1
    Welkom by die Nico en Kyle Show se debuut episode prop vol lukrake lekkernye.
    Die oopmond podcast en The Kyle High Club het saam gespan om vir julle 'n brokkie posetiewe info te skiet.
    Ons hoop julle geniet die episode so veel soos wat ons hom geniet het, maak seker julle kyk uit vir nog om te kom.
    45 min
  • Episode 30 - VaalTaki
    Hey almal
    Welkom by nog n' episode van die podcast
    Op die Episode het ek met die manne van VaalTaki gepraat.
    Ons het lekker bier gedrink, jokes gemaak en gepraat oor hulle music en planne vir die toekoms!!
    Hoop julle geniet dit!
    1 hr 18 min
  • Episode 28 - Deon Joubert
    Hi almal!
    Welkom by nog n episode van die podcast!
    Ek praat met Deon van Poeselig oor hulle nuwe songs wat hulle record het, die lockdown en oor UFC.
    Ek hoop julle geniet dit!
    Intro : Sesling
    1 hr 22 min
  • Episode 27 - Babette
    Hi almal, welkom by nog 'n episode van die podcast. Op die episode praat ek met Babette wat battle met borskanker. Sy vat my van die begin af tot en met nou.
    Sy is nogal 'n badass met hoe sy dinge handle en sy is uit-en-uit 'n inspiration.
    Enjoy!
    38 min
  • Episode 26 - OS
    Hi almal
    Welkom by nog n episode van die podcast
    Ek praat met een van my goeie vriende OS, hy is nou in USA en werk by die carnivals so toe praat ons oor dit en hoe hy aanpas daar.
    Hoop julle geniet dit!
    40 min
  • Episode 24 (swopcast) - Merwe van TALKING ORANGUTANS
    Hey almal
    Welkom by nog n episode van die podcast
    Merwe van TALKING ORANGUTANS PODCAST het my genooi om op sy podcast te wees, toe besluit ons dat ons dit sommer n swopcast gaan maak dan release ons altwee dit!
    Dis die eerste keer wat ons ontmoet het maar dit voel glad nie so nie!!
    Hoop julle geniet dit!!
    58 min

About Oopmond Podcast

From the publisher's feed

Ek nooi mense op om oor verskillende topics te praat maar ons maak dit alyd fun!