Hi almal, welkom by nog 'n episode van die podcast. Op die episode praat ek met Babette wat battle met borskanker. Sy vat my van die begin af tot en met nou.
Sy is nogal 'n badass met hoe sy dinge handle en sy is uit-en-uit 'n inspiration.