Hey almal
Welkom by nog n episode van die podcast
Merwe van TALKING ORANGUTANS PODCAST het my genooi om op sy podcast te wees, toe besluit ons dat ons dit sommer n swopcast gaan maak dan release ons altwee dit!
Dis die eerste keer wat ons ontmoet het maar dit voel glad nie so nie!!
Hoop julle geniet dit!!