Welkom by die Nico en Kyle Show se debuut episode prop vol lukrake lekkernye.
Die oopmond podcast en The Kyle High Club het saam gespan om vir julle 'n brokkie posetiewe info te skiet.
Ons hoop julle geniet die episode so veel soos wat ons hom geniet het, maak seker julle kyk uit vir nog om te kom.