Oopmond Podcast

Oopmond Podcast

By Oopmond PodcastComedyMusic
Download on the App Store

All Oopmond Podcast episodes

  • Episode 13 - ft Darren (ENG)
    Hey Everyone
    This is another English episode!
    In this episode we spoke about the Joker, WWE and a few embarrassing moments.
    Thanks for Listening and i hope you enjoy it!!
    46 min
  • Episode 10 - ft Pierre
    Hi almal!
    Dankie dat julle kom luister het!!
    Ons het oor n paar snaakse goed gepraat soos ek wat bietjie nervous is vir somer want my guns raak te groot, nuwe werke, eks soortvan verslaaf aan conspiracy theories en oor tattoos!!
    Hoop julle geniet dit!
    1 hr 1 min
  • Episode 9 - ft Pierre & Connas
    Hi almal
    Dankie dat julle weer n episode van Oopmond Podcast luister!!
    Ons praat oor klomp tos en dan bietjie kief nuus oor Eddie Murphy se nuwe Netflix deal en Bam Margera se laaste public melt down!!
    Hoop julle geniet dit so baie soos wat ons het!!
    Ek het met 2 van my fave homies gepraat en dit was moer fun!!
    Geniet alamal :)
    1 hr 4 min
  • Episode 8 - ft Pierre
    Hi almal
    Welkom by nog n episode van Oopmond Podcast!!
    Ons praat oor fitness snaaks genoeg en oor family kuiers en n paar cool nuus stories en natuurlik oor die hele Area 51 storie!
    Geniet dit en dankie vir die luister!!
    1 hr
  • Episode 7
    Die episode is n solo podcast.
    Ek praat oor n paar snaakse nuus stories en oor die UFCwat die naweek is en wie ek dink gaan wen! en nog klomp ander goed ook!
    Geniet dit!!
    52 min