Hi almal
Dankie dat julle weer n episode van Oopmond Podcast luister!!
Ons praat oor klomp tos en dan bietjie kief nuus oor Eddie Murphy se nuwe Netflix deal en Bam Margera se laaste public melt down!!
Hoop julle geniet dit so baie soos wat ons het!!
Ek het met 2 van my fave homies gepraat en dit was moer fun!!
Geniet alamal :)