Oopmond Podcast

Episode 31 - Deon Joubert


Listen Later

Hey almal!
Welkom by nog ‘n episode van die podcast.
Ek en Deon praat oor UFO’s, skool dae, Tiger King en nog klomp ander dinge.Was ‘n moer lekker episode gewees. Maak seker om Poeselig te gaan volg op alle social media platforms.
Dankie vir die luister! Gaan subscribe op Youtube en al die ander platforms.
Geniet hom!
Intro: Sesling – Witberge
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Oopmond PodcastBy Oopmond Podcast