Oopmond Podcast

Episode 22 - Poeselig


Listen Later

Hey almal
Welkom by nog n episode van die podcast!!
Ek chill saam met Poeselig en ons praat oor klomp goed!! die corana virus, hulle nuwe merch, hulle nuwe EP wat oppad is en nog klomp ander goed!!
Hoop julle geniet dit!!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Oopmond PodcastBy Oopmond Podcast