Oopmond Podcast

Episode 32 - Deon Joubert


Listen Later

Hi almal!!
Welkom by nog n episode van die podcast!!
Ek en Deon het gepraat oor die UFC en toe oor ou tydse “trends” wat ons gevolg het toe ons jonk was en hoe vertraag dit eintlik was!!
Die is ongelukkig net n audio episode, het bietjie tegniese problem gehad!!
Hoop julle geniet dit!
Subscribe asb orals en gee ‘n share ook asb!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Oopmond PodcastBy Oopmond Podcast