Oopmond Podcast

Episode 38 - Stephen Kosterman


Listen Later

Hi almal
Op vandag se episode het Stephen Kosterman vir my en Chamone in die studio kom kuier!!
Ons het gepraat oor Bam wat weer begin uit "spiral", Sandton hotel wat A.I Robots gaan gebruik en nog klomp lekker goed!!
Hoop julle geniet dit!!
Dankie
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Oopmond PodcastBy Oopmond Podcast