Oopmond Podcast

Episode 41


Listen Later

Welkom by nog n episode!!
Ek, Chamone en Jordan is in die studio!!
Op die episode praat ons oor Russia se "popeye" wat sy arms moet fix, 3 mense wat n armed robbery gedoen het vir toilet papier!!
Ons praat en speel bietjie van Joy Club Cassidy Cassidy se nuwe music video!
Ons het ook n paar van julle vra geantwoord!!
Hoop julle geiet dit!!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Oopmond PodcastBy Oopmond Podcast