Welkom by nog 'n episode van die podcast!!
Op die episode praat ek met Fanie en Peter van die show: Let's talk automotive!!
Ons praat oor hoe hulle die show begin het, bietjie nuwe goed wat in die automotive industry aangaan en nog klomp ander lekker goed!!
Hoop julle geniet dit!!