Welkom by nog 'n episode!!
Op die episode praat ons oor: lil Nas X se "satan" skoene, Bhad Bhabie se Onlyfans en Merle vat ons terug na ons jong dae toe met nostaliese lekkers en nog baie meer!
Hoop julle geniet dit!
Dankie vir die luister!!
https://www.youtube.com/channel/UCfQq1GfcaQ_oAbwlFEE8izg