Oopmond Podcast

Episode 52 - France The Planet


Listen Later

Welkom by nog n episode van die podcast
Op die episode praat ek met Francios Myburgh (France the Planet)
Ons praat oor hoe hy die show begin het, oor die musiek industry en nog klomp ander lekker goed!
Francois vertel ons ook van sy idee om geld bymekaar te maak vir kinders wat minder bevooreg is!!
Hoop julle geniet dit!!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Oopmond PodcastBy Oopmond Podcast