Oopmond Podcast

Episode 55 - Nicola Chemaly (ENG)


Listen Later

Welkom by nog n episode van die podcast!
Vandag het Nicola Chemaly in die studio kom kuier!
Ons praat oor hoe sy haar skulls prepare vir haar art, Murals wat sy al gedoen het en tattoos!! Dan nog klomp ander lekker goed!!
Was n lekker episode!!
Hoop julle geniet dit!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Oopmond PodcastBy Oopmond Podcast