Welkom by nog n episode van die podcast!!
Vandag word ons gejoin deur die ledgend homself, die "Vuil Hond" Eugene Koekemoer!!
Ons praat oor die AF dae! sy nuwe planne vir die toekoms en miskien nog iets spesiaal wat oppad is .....
Hoop julle geniet dit!