Welkom by die nuwe season van die podcast!
Op vandag se episode praat ons oor Pierre Henri se besigheid Ohonetwo mushrooms en nuwe music waarmee hy besig is en Duncan hou ons op hoogte van wat met sy music aan gaan en nog baie meer!
Hoop julle geniet dit!
Subscribe asb orals!!