
Sign up to save your podcasts
Or


Die knoop deurhaak is op die agenda in episode 10 van Mannetjies(t)rou. Die getroudes onder ons deel hul indrukke en ons kyk dié perd ordentlik in die bek, ten einde te probeer bepaal hoe die lesbiër vandag voel oor in die eg tree en wat behoort sy te weet oor dinge rondom die huwelik.
By Angie Gallagher, Candess Kostopoulos, Christi Kruger, Phia SmitDie knoop deurhaak is op die agenda in episode 10 van Mannetjies(t)rou. Die getroudes onder ons deel hul indrukke en ons kyk dié perd ordentlik in die bek, ten einde te probeer bepaal hoe die lesbiër vandag voel oor in die eg tree en wat behoort sy te weet oor dinge rondom die huwelik.