Met die kinders elkeen in sy eie koers begin Liesl, vir die eerste keer in maande, weer nadink oor wat die volgende stap in haar lewe gaan wees. Die siklus van drama het haar genoop om net met die stroom in te val.