Mannetjiesvrou

Episode 12: Wederom, 2020!


Listen Later

In episode 12 van Mannetjiesvrou bring ons vir jou 'n laat Krismisdoos, tesame met nog 'n aflewering uit die Woldriehoek se wêreld. Ons wens al ons luisteraars 'n baie goeie feesseisoen en 'n wonderlike 2021 toe – ons is opgewonde om weer volgende jaar die voorkamer se deure wyd oop te gooi!

Lees gerus hier en hier oor 2020-flieks met LGBTQ-inhoud.

Kyk mooi na jouself!

Mannetjiesvrou – leer jou les.

Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”, Lobo Loco – “Brain Instrumental”. 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MannetjiesvrouBy Angie Gallagher, Candess Kostopoulos, Christi Kruger, Phia Smit