Die sangeres, aktrise en TV-aanbieder Leah gesels oor roem en gee raad oor neusinstekerige buurvroue en kinders wat nie na hulle bejaarde ouers wil help omsien nie. Sy verklap ook hoe dinge werk agter die skerms van die gewilde werklikheidsreeks Boer Soek ‘n Vrou