
Sign up to save your podcasts
Or


19-16 is die telling en die Springbokke wen die 2021 Britse Ierse Leeus toer 2-1! Wat 'n reeks en wat 'n naelbytstryd in die 3de toets. Die Bokke se karakter en veggees was ongelooflik! Luister en gesels saam met my en Albert waar ons die wedstryd bespreek.
By Springbok Rugby Potgooi19-16 is die telling en die Springbokke wen die 2021 Britse Ierse Leeus toer 2-1! Wat 'n reeks en wat 'n naelbytstryd in die 3de toets. Die Bokke se karakter en veggees was ongelooflik! Luister en gesels saam met my en Albert waar ons die wedstryd bespreek.