Sign up to save your podcasts
Or

In ’n ideale wêreld sal jy jouself tot die owerhede kan wend om jou te beskerm en veilig te laat voel, ongelukkig in ’n land wat toenemend deur korrupsie oorheers word is dit nie die geval nie. Owerhede misbruik hul mag om hulle eie agendas te bevorder en die resultaat is dat gewone burgers elke dag in vrees leef vir diegene wat veronderstel is om hulle bron van sekuriteit te wees.
Onthou vra is vry en voorstelle is altyd welkom: [email protected]
By AfriForum Media5
11 ratings