GROOTfm 90.5

Episode 28 – Die stede van die Nuwe Testament


Listen Later

16 Maart 2025
19:00 - 20:00

Tydens die uur gesels Dr. Zander van der Westhuizen met Prof Stephan Joubert oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op die stede van die Nuwe Testament en wat dié stede ons leer oor die verstaan van veral Paulus se lewe. Luister ook na navorsingsnuus en ander interessante feite oor die Bybel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5