
Sign up to save your podcasts
Or


Die vlerksleepgewoontes van die lesbiër is die fokus in episode 3 van Mannetjiesvrou. Hoe maak die moderne lesbiër in die huidige historiese oomblik die hof en hoe het sy dit voorheen gedoen?
Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”, Lobo Loco – “Brain Instrumental”.
By Angie Gallagher, Candess Kostopoulos, Christi Kruger, Phia SmitDie vlerksleepgewoontes van die lesbiër is die fokus in episode 3 van Mannetjiesvrou. Hoe maak die moderne lesbiër in die huidige historiese oomblik die hof en hoe het sy dit voorheen gedoen?
Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”, Lobo Loco – “Brain Instrumental”.