Ons persoonlike uitkyk oor die aspekte van gebede versus meditasie. Wat jy vibreer en dan die manifestasie oor wat ons gevra het of glo ons verdien. Dit mag dalk soos voodoo klink maar sal jou beslis laat wonder en sien of jy enigsens jouself daarmee kan vereenselwig.