Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Koffie en Klets is ‘n gesels program tussen twee pelle, Yolanda en Ernst, wat praat oor hulle ervarings van die lewe uit eg Afrikaanse perspektief. Dit is direk, maar lighartig en uit die hart; hulle ... more
FAQs about Koffie en Klets:How many episodes does Koffie en Klets have?The podcast currently has 25 episodes available.
November 05, 2018Episode 20 - Familie En Ons DingeFamilie is ‘n sensitiewe saak en in die week se programme voel dit of ons is sirkels klets. Ons kom wragtag tot geen gevolgtrekkings nie, so daar sal verseker ‘n opvolg episode op ‘n stadium wees. Luister wel oor hoe ons families sien en beleef....more57minPlay
October 29, 2018Episode 19 - Wat Beteken Oorvloed Nou EintlikOorvloed kom in vele vorms en ons bespreek hoe geseënd ons eintlik is en ons lewens oorloop van alles wat goed en mooi is....more53minPlay
October 22, 2018Episode 18 - Persoonlike GroeiElkeen van ons word elke dag gekonfronteer met situasies wat ons forseer om voorraad te neem van die aspekte wat ons wesens dien of nie. In die proses moet ons probeer om nie ons individualiteit te behou of selfs terug wen....more1h 1minPlay
October 15, 2018Episode 17 - WaardesErnst en Yolanda gesels oor waardes en bespreek hoe belangrik dit is om mekaar en ander se waardes te verstaan om enige vorm van besigheids of persoonlike verhoudings te versterk....more1h 3minPlay
October 08, 2018Episode 16 - Skaap MentaliteitOns gesels lekker oor hoe meeste mense lei aan Skaap mentaliteit en hulle onbewus deur die lewe loop en glad nie hulle individualiteit uitleef of selfs ken nie....more57minPlay
September 10, 2018Episode 15 - RassismeAlhoewel ‘n sensitiewe onderwerp bespreek Ernst en Yolanda onlangse gebeure en hoe hulle oor dinge voel....more56minPlay
September 03, 2018Episode 14 - Goedkeuring Van AnderOns soek almal gedurig vir goedkeuring en erkenning van ander mense af. In die episode gesels Ernst en Yolanda oor hoe dit hulle lewens affekteer. Hulle bespreek ook hoe ons liggame gewoontes aanleer en dan herhaal ons onbewustelik dieselfde gedrag oor en oor....more57minPlay
September 03, 2018Episode 14 - Goedkeuring Van AnderOns soek almal gedurig vir goedkeuring en erkenning van ander mense af. In die episode gesels Ernst en Yolanda oor hoe dit hulle lewens affekteer. Hulle bespreek ook hoe ons liggame gewoontes aanleer en dan herhaal ons onbewustelik dieselfde gedrag oor en oor....more57minPlay
August 27, 2018Episode 13 - Verskillende LiefdesLiefde kom in baie vorms en Ernst en Yolanda gesels oor al daai vorms van mens-liefde en hoe dit dan alles terugkom na onvoorwaardelike liefde vir jouself en almal om ons....more1h 1minPlay
August 20, 2018Episode 12 - VerhoudingsErnst en Yolanda gesels oor romantiese verhoudings en hoe hulle mislukte en suskesvolle verhoudings perspektief gee oor hulle eie ervarings....more1h 2minPlay
FAQs about Koffie en Klets:How many episodes does Koffie en Klets have?The podcast currently has 25 episodes available.