Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Koffie en Klets is ‘n gesels program tussen twee pelle, Yolanda en Ernst, wat praat oor hulle ervarings van die lewe uit eg Afrikaanse perspektief. Dit is direk, maar lighartig en uit die hart; hulle ... more
FAQs about Koffie en Klets:How many episodes does Koffie en Klets have?The podcast currently has 25 episodes available.
June 26, 2018Episode 4 - VergifnisOnvergifnis is soos om gif te drink en te hoop en glo dat die ander persoon daarvan dood sal gaan. Vergifnis is van kardinale belang vir jou gesondheid en welvaard....more1h 2minPlay
June 08, 2018Episode 3 - Ons Insig Oor Bid, Meditasie, Vibrasie en ManifestasieOns persoonlike uitkyk oor die aspekte van gebede versus meditasie. Wat jy vibreer en dan die manifestasie oor wat ons gevra het of glo ons verdien. Dit mag dalk soos voodoo klink maar sal jou beslis laat wonder en sien of jy enigsens jouself daarmee kan vereenselwig....more53minPlay

June 01, 2018Episode 2 - Geloof Teenoor SpiritualiteitAlhoewel ‘n sensitiewe onderwerp, is die idee om mense die verskil tussen elk te verstaan en dan perspektief te gee oor hulle reistogte vanaf georganiseerde geloof en hoe hulle daagliks prinsiepe en filosofieë toepas uit die spirituele wêreld om hulleself geestelik te verryk....more1h 1minPlay
May 28, 2018Episode 1 - Self LiefdeDie fondasie van baie van die gesprekke in Koffie en Klets verwys na Self-liefde. Dit is uiters belangrik vir mense om die persepsie van hulleself te verander en liefde en respek aan hulleself te toon om deurbrake in hulle lewens te ervaar. Hulle bespreek die deurbrake wat hulle gehad het en wat die veranderinge oor “self” veroorsaak het asook wenke om dit toe te pas....more54minPlay
FAQs about Koffie en Klets:How many episodes does Koffie en Klets have?The podcast currently has 25 episodes available.