Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Koffie en Klets is ‘n gesels program tussen twee pelle, Yolanda en Ernst, wat praat oor hulle ervarings van die lewe uit eg Afrikaanse perspektief. Dit is direk, maar lighartig en uit die hart; hulle ... more
FAQs about Koffie en Klets:How many episodes does Koffie en Klets have?The podcast currently has 25 episodes available.
August 12, 2018Episode 11 - Dit is nooit te laat nieOns gesels die week oor mense wat heeltyd soek na eksterne stimulus om beter to voel oor hulleself of net beter te voel. Daar word gekyk na mense wat selfs in hulle goue jare nog opslae maak en bewys dat dit nooit te laat is om eienaarskap van Self te vat nie....more1h 1minPlay
August 06, 2018Episode 10 - Soektog Na SelfYolanda en Ernst besef dat dit maak nie saak hoe jy jouself besig hou met ander dinge nie dat jy die rekkie effek gaan beleef wat jou forseer om altyd terug te keer na jouself....more1hPlay
July 30, 2018Episode 9 - Die Mag Van MeditasieErnst probeer begeleide meditasie die week en hy en Yolanda gesels oor die meditasie, die verskillende opsies en hoe dit hulle lewens beinvloed het....more58minPlay
July 23, 2018Episode 8 - Hoe Herstel Jy Van 'n Terugslag In Die Lewe?Hoe hou jy balans in die lewe en bly gemotiveerd en gelukkig wanneer die lewe jou pootjie met hindernisse? Hoe hou jy jou vibrasie hoog en 'n glimlag op jou bakkies ten spyte van die feit dat die uiterlike situasie nie goed lyk nie? Kom luister en gesels saam....more1h 1minPlay

July 16, 2018Episode 7 - Gewigtige Gesprek Oor GewigBaie van ons gaan gebukkend onder die las van gewig wat ons daagliks saam ons dra. Hetsy dit geestelik of fisies is. Ons gaan loer en gesels oor die impak wat dit het in ons wêreld....more1h 2minPlay
July 09, 2018Episode 6 - Aanvaarding Deur ObjektiwiteitAanvaarding van mense en hulle foute is moeilik. Ons praat oor hoe mense moet objektief wees deur emosie en die ego te verwyder van situasies, sodat mens die mooiheid daarin te kan raaksien....more1h 3minPlay

July 02, 2018Episode 5 - EienaarskapAlmal van ons is so maklik om die wêreld en ander mense te blameer vir alles wat fout is en verkeerd loop in ons lewens. Ware verandering vind eers plaas wanneer ons kan eienaarskap vat van die feit dat ons onbewustelik die situasies skep. Eienaarskap beteken volle verantwoordelik vat van die gedagtes en energie wat ons uitstraal....more1h 8minPlay