Almal van ons is so maklik om die wêreld en ander mense te blameer vir alles wat fout is en verkeerd loop in ons lewens. Ware verandering vind eers plaas wanneer ons kan eienaarskap vat van die feit dat ons onbewustelik die situasies skep. Eienaarskap beteken volle verantwoordelik vat van die gedagtes en energie wat ons uitstraal.